Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die Horlosiemaker 'n Novelle (Afrikaans uitgawe)

Anna Erishkigal
pubblicato da Seraphim Press

Prezzo online:
0,00

--Vra hoe jy 'n uur in tyd kan wen--

Marae O'Conaire het baie groter probleme as die feit dat haar horlosie stiptelik 3:57 namiddag opgehou werk het. Wanneer sy haar horlosie neem vir herstelwerk, vind sy uit dat sy 'n ongewone prys gewen het die kans om 'n enkele uur van haar lewe oor te leef. Maar die lot het streng reëls oor hoe die verlede beïnvloed mag word en kom met die waarskuwing dat sy niks mag doen wat 'n paradoks in die tyd-lyn kan veroorsaak nie. Kan Marae vrede maak met die fout waaroor sy die meeste spyt in hierdie wêreld het?

"'n Aangrypende verhaal. Die kans om jou grootste spyt reg te maak is 'n kans duisend!" Leser resensie

"'n Baie hartroerende en dramatiese verhaal as ons die kans sou kry om die verlede te verander, sou ons?" Leser resensie

"'n Aangrypende kort verhaal gebaseer op 'n tema uit Noorse mitologie. Tyd is 'n geskenk, en partykeer, 'n laaste kans" --Dale Amidei, skrywer

Wat as jy dit alles oor kon doen?

*

Onderwerpe: noodlot, veelrassige dating, vooroordeel, rassisme, tweede kanse, Afrikaans fiction, Afrikaans romance, Afrikaans language books, Afrikaans language, Afrikaans language edition, Afrikaans edition, Afrikaans books, Afrikaans fiction, Norse mythology, Norns, Fate, interracial dating, prejudice, racism, second chances, Afrikaanse taal boeke, Afrikaans romanse, Afrikaans fiksie, Afrikaanse taal, Afrikaanse taal uitgawe, Afrikaans uitgawe, Afrikaanse boeke, Noorse mitologie, Norns, noodlot, veelrassige dating, vooroordeel, rassisme, tweede kanse.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei » Rosa

Editore Seraphim Press

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 15/07/2016

Lingua Africano

EAN-13 9781943036073

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die Horlosiemaker 'n Novelle (Afrikaans uitgawe)"

Die Horlosiemaker
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima