Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Daar heers vandag groeiende verskille in kerke se verkondiging van wat kerklewe behoort te wees, die grondbeginsels van die Christelike geloof en die wyses waarop God aanbid moet word. Te midde van verdere antagonisme jeens die kerk, mag die gelowige miskien begin wonder wat die kerk se rol nou eintlik is? Hoe leef ons in 'n gemeenskap van gelowiges waar die Woord van God sigbaar in ons lewens is? Volgens Mark Dever behoort ons ons tot die Woord van God te beroep om ons te lei in hierdie vrae. Hoe beter ons God verstaan, hoe beter is ons raamwerk vir kerklewe, geloof en aanbidding. Die kerk speel 'n essensiële rol in God se planne. Dit is die waarneembare gedeelte van Christelike teologie. Christelike lewe kan net gerealiseer word in ons verhoudings met ander. Die eenheid waarin Christene tot mekaar leef verteenwoordig die lewe van 'n nuwe samelewing: een van liefde en vrede tussen mense. God roep mense om sy take op aarde te verrig en Hom op aarde te verteenwoordig. Mark Dever verduidelik in Die kerk dat die kerk 'n eenheid kan wees wanneer gelowiges verenig is in God se waarheid wat in die Bybel gevind kan word.

Dettagli down

Generi Religioni e Spiritualità » Fede, politica e società » Religione, argomenti generali

Editore Lux Verbi

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 03/04/2013

Lingua Africano

EAN-13 9780796316486

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die Kerk"

Die Kerk
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima