Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die Lucky Strike

Steve Hofmeyr
pubblicato da Penguin Random House South Africa

Prezzo online:
8,10
8,90
-9 %
8,90

Net toe Die Sluiper sy rug wou keer op sy lewe as huurmoordenaar en vrede met die wêreld wil maak, vind hy dat sy verlede hom ingehaal en verbygegaan het. Dit wag vir hom op 'n wildplaas in die Kgalagadi, en ook in Kabinda in die DRK tussen strydende militêre magte. Daar sal rekenskap wees. En vergelding. Hy is gereed daarvoor, want hy is in sy element die element van vrees. Maar eers wag sy neef, majoor Darius Keiser, en sy geliefde Tes op hom. Ook sy twee eertydse kamerade in Spesmagte, Gertjan en Carlos. En die lang vrou met 'n donkerbril wat haar Lucky Strikes met soveel toewyding rook Dit is 'n diggeweefde web van verraad en misleiding wat hy eiehandig sal moet ontrafel. Sonder genade. Want hy is Die Sluiper en genade is God se domein. Met Die onaantasbares het Steve Hofmeyr liefhebbers van spanningsromans aan Die Sluiper bekend gestel. In Die Lucky Strike leer ons die gesiglose in sy weerloosheid ken. Hierdie opvolgroman sal nie teleurstel nie. Weerloosheid het nooit 'n huur-kontrak nie. Dit bly altyd persoonlik.

Dettagli down

Generi Gialli Noir e Avventura » Spionaggio » Gialli storici » Gialli, mistery e noir , Romanzi e Letterature » Legal, Thriller e Spionaggio » Gialli, mistery e noir » Romanzi contemporanei

Editore Penguin Random House South Africa

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 02/07/2017

Lingua Africano

EAN-13 9781776093687

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die Lucky Strike"

Die Lucky Strike
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima