Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die Maagd van die See

Meiring Fouche
pubblicato da Pieter Haasbroek

Prezzo online:
0,00

DIE MAAGD VAN DIE SEE - MAAGD VAN DIE SEE REEKS

Simon Verbeek, die groot seeman met sy lang, swart hare en sierlike swart baard, het oorlog verklaar teen alle seerowers. Want seerowers het hom nie alleen beroof van die Kompanjie-skip waarvan hy die kaptein was nie, maar hulle het ook sy skone, jong vrou weggevoer.

Simon kon geen skip kry waarmee hy sy wraak tot aan die deur van die seerowers kon bring nie. Hy en sewe van sy bemanning beland toe een dag in 'n skuit in die Kaap van Storms, langs die Suidweskus van Suid-Afrika. In die woeste storm word hulle skuit omgekeer en is hulle toe aan die genade van die onstuimige see oorgelaat. Maar dan sien hulle 'n spookskip langs hulle verbyvaar wat geen bemanning aan boord het nie. Simon en drie van sy manne slaag wonderbaarlik daarin om aan boord te kom van die eienaardige skip. Hulle vind nie 'n lewende siel aan boord nie en alles lyk nog in perfekte toestand, buiten die seile en toue wat al erg deur die wind verniel is.

Dan hoor hulle 'n onaardse geskreeu van êrens af in die skip, wat klink of dit uit die dode kom en gee dit hulle die skrik van hulle lewe. Hulle maak toe 'n skokkende ontdekking wat wonderlike skatte in hulle hande lê, maar om dit in die hande te kry, sal hulle eers sekere geheime moet oplos. En dan vertrek Simon en sy troue volgeling Wilhelm Rieckert op die lang, lang reis waaroor hulle so lank gedroom het.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Fantasy , Fantasy Horror e Gothic » Fantasy

Editore Pieter Haasbroek

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 04/11/2021

Lingua Africano

EAN-13 9781928498506

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die Maagd van die See"

Die Maagd van die See
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima