Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die Neus

Deborah Steinmair
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
12,16
12,75
-5 %
12,75

'n Verbeeldingryke speurroman of 'n swart komedie; hoe mens dit ook al lees, hierdie verhaal met sy fantasmagoriese oomblikke beweeg teen 'n vaart wat lesers sal meesleur en vermaak. Die eksentrieke hoofkarakter met die haakneus, Agathe Gruber, het uitsonderlike psigiese opspoorgawes maar sy is nogal menssku. Gelukkig word die dinamiese, charismatiese eks-sanger Jesse haar bondgenoot. Die ontrafeling van die moord op Aga se ma, Rosalie Schwarzbraun, en op die olfaktoriese wetenskaplike Boas Birkenbaum, haar biologiese pa, geskied boonop met die hulp van Claude, die rowwejack mechanic-buurman wat nooit op sy mond geval is nie. Die intrige spin vinnig 'n web wat selfs die Chinese Mafia insluit en beweeg van 'n klein Vrystaatse dorpie na Pretoria. Ongewoon en boeiend. 'n Vaardige skrywer met 'n goeie oog, 'n heerlike sin vir humor en fyn taalhantering. Die karakters is interessant en die storie is verleidelik. Hettie Scholtz 'n Vars bries tussen die hedendaagse misdaadverhale en rillers. Hier is 'n uitstekende storieverteller aan die woord. Dis 'n "annerlike" roman wat in menige opsig 'n leesplesier is en ten spyte van sy ligte aanslag nie sonder diepte is nie, versteek soos dit mag lyk. Linda RodeDit is die soort boek wat lesers gaan boei vanweë 'n hele spektrum van kleurvolle karakters en 'n interessante intrige. Die vertelstyl is lewendig, oorspronklik en veral onderhoudend. Louise Viljoen

Dettagli down

Generi Gialli Noir e Avventura » Gialli, mistery e noir , Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 27/08/2012

Lingua Africano

EAN-13 9780798158251

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die Neus"

Die Neus
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima