Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die Noodsaaklike Onaangenaamheid

Brand Smit
pubblicato da Brand Smit

Prezzo online:
0,00

WAAROOR GAAN HIERDIE BUNDEL?

Deels vertelling van 'n 20-jaar periode toe ek geworstel het met wat ek beskou het as die "noodsaaklike onaangenaamheid" van om te probeer geld maak, en deels verslag met insigte wat ek opgetel het in die proses.

* * *

Op Sondag 7 Desember 2014 skryf ek:

'n Vreemde gedagte het onlangs by my opgekom: om myself te posisioneer as iemand wat advies gee oor die onderwerp van geldmaak van die huis af. Ek het selfs gedink om soos honderde ander sogenaamde internet bemarkers 'n e-poslys op te bou van mense wie ek sal kontak elke keer wanneer ek 'n nuwe stuk geskryf het oor die onderwerp, of wanneer daar 'n nuwe produk op die mark kom waarby my lesers baat sal vind.

Hoekom sal ek dit nie doen nie? Omdat die onderwerp kontroversieel is? Omdat sommige verkopers van inligting oor hoe om geld te maak van die huis af lae en gemene kriminele is?

Oukei, dis nie regtig 'n komplekse saak nie. As iemand my tien jaar gelede gevra het of ek eendag in 'n posisie sal wil wees om vir mense praktiese advies te gee oor hoe om ekstra geld te maak, sou ek sonder om te aarsel 'n monoloog in die sitkamer afgesteek het oor hoeveel beter die wêreld sou wees as gevolg daarvan.

Ek hoef nie eens geld te maak daarmee nie dit kan 99% van die tyd net my bydrae wees om ander mense te help. Het ek nie immers reeds jare se persoonlike ervaring op die gebied nie? Het ek nie immers reeds genoeg kennis opgedoen om so iets te kan doen nie? Hoekom moet ek langs die kantlyn staan as ek in werklikheid vir ander mense advies kan gee of hulle kan waarsku wat om nie doen nie, of as 'n voorbeeld kan dien oor hoe om nie te werk te gaan nie?

WIE IS DIE SKRYWER?

Gebore op 29 Junie 1971 in Pretoria, in die Republiek van Suid-Afrika.

Spandeer twee jaar in Suid-Korea as Engelse onderwyser tussen 1996 en 1998.

Werk in Johannesburg vir ses maande in 1998.

Vertrek na Kaohsiung, in die suide van Taiwan, in Januarie 1999.

Dettagli down

Generi Economia Diritto e Lavoro » Management » Competizione economica » Studi generali » Lavoro » Carriere e professioni: consigli , Salute Benessere Self Help » Self Help

Editore Brand Smit

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 23/08/2018

Lingua Africano

EAN-13 9780463846209

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die Noodsaaklike Onaangenaamheid"

Die Noodsaaklike Onaangenaamheid
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima