Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die Owerspel van Riaan Rabe

Dirk Lotriet
pubblicato da Egg

Prezzo online:
0,00

¿Niemand gaan seerkry nie,¿ sê Nita Versteeg voordat sy Riaan Rabe op `n wilde wipwaentjierit van owerspel en selfontdelling neem. Dis die resep vir selfvernietiging, weet Riaan, maar niemand hunker so veel na selfverwoesting soos hy self nie.

WAARSKUWING: Die Owerspel van Riaan Rabe bevat seksueel eksplisiete tonele. Ofskoon dit smaakvol aangebied word, is dit nie geskik vir minderjarige lesers nie.

Riaan Rabe is `n suksesvolle versekeringsdeskundige, lojale egenoot en uitstekende vader. Maar dan word hy voor die grootste versoeking van sy lewe geplaas. Sy uitdaging kom in die vorm van `n paar pragtige boudjies aan `n pragtige 27-jarige verleidster. Aanvanklik verset Riaan hom teen die paradys-appel wat in sy skoot val, maar gaandeweg begin sy weerstand verkrummel¿

Die Owerspel van Riaan Rabe is `n diep menslike verhaal van `n man wat besef dat sy eie sukses net te danke is aan die genade dat hy nog nooit voorheen deur sy eie swakheid gekonfronteer is nie.

Dettagli down

Generi Gialli Noir e Avventura » Gialli, mistery e noir » Legal thriller e thriller politico , Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir » Legal, Thriller e Spionaggio

Editore Egg

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 27/09/2017

Lingua Africano

EAN-13 9780639905518

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die Owerspel van Riaan Rabe"

Die Owerspel van Riaan Rabe
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima