Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die Sexy Bistro se bestuurder

Anna Emm
pubblicato da Raven Fiction

Prezzo online:
0,00

Ná haar dood laat Erika Bunting haar drie vriendinne met n ongewone versoek: dat hulle die ding sal doen waaroor die vier van hulle jare lank net gedroom het. Hulle moet n restaurant oopmaak, en hulle moet dit Die Sexy Bistro noem. Maar vreemde dinge gebeur wanneer mens eers begin om jou drome na te jaag...

MADI...

Madi van Jaarsveld weet niks van die restaurantwese af nie, nóg minder van wat dit vra om n besigheid te bestuur. Maar as sý nie leiding neem en haar twee vriendinne tot aksie dwing nie, sal Die Sexy Bistro nooit realiseer nie. En dan sal sy vir die res van haar lewe skuldig voel... Sý was die een wat nooit wou waag nie. As dit nie vir haar oorversigtige rekenmeester-brein was nie, sou Erika nie doodgegaan het met haar droom steeds onverwesenlik nie. So, sy skuld haar. Maar dis nie net die nuwe restaurant wat haar slapelose nagte gee nie... Daars ook Reuben Gibbs, die arrogante, onbeskofte eienaar van die gebou wat hulle huur, met sy onmoontlike groen oë en sexy glimlag. En die laaste ding waarvoor Reuben kans sien, is nóg n mislukte restaurant op sy perseel.

DIE SEXY BISTRO SE BESTUURDER is die eerste boek in Anna Emm se Sexy Bistro-reeks. Weens volwasse temas in die boek word dit nie aanbeveel vir lesers onder 17 jaar nie.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei » Rosa , Passione e Sentimenti » Romanzi rosa

Editore Raven Fiction

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 30/08/2018

Lingua Africano

EAN-13 1230002510217

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die Sexy Bistro se bestuurder"

Die Sexy Bistro se bestuurder
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima