Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

WAAROOR GAAN HIERDIE BUNDEL?

Werk uit wat jy met jou lewe gaan doen, maak geld of sukkel, trou of nie, kry kinders of nie, koop 'n huis of huur 'n woonstel, kry 'n lening vir 'n nuwe kar of ry met 'n fiets wat kraak, vestig jouself in 'n middelklas woonbuurt of woon vir jare lank oorsee. As kind het 'n mens uitgesien daarna om "groot" te wees. Dan, skielik, moet jy keuses maak wat die kwaliteit van jou bestaan, selfs jou oorlewing, gaan affekteer vir die volgende paar dekades. En jy moet verantwoordelikheid neem nie net vir jou eie lewe nie, maar vir die gesondheid en welsyn van ander mense vir wie jy omgee.

Die materiaal in hierdie bundel volg die soms deurmekaar proses van een wat gereken het dis sy plig om sy eie pad te vind as volwassene.

WIE IS DIE SKRYWER?

Gebore op 29 Junie 1971 in Pretoria, in die Republiek van Suid-Afrika.

Spandeer twee jaar in Suid-Korea as Engelse onderwyser tussen 1996 en 1998.

Werk in Johannesburg vir ses maande in 1998.

Vertrek na Kaohsiung, in die suide van Taiwan, in Januarie 1999.

Dettagli down

Generi Salute Benessere Self Help » Self Help , Famiglia Scuola e Università » Famiglia e Figli » Consigli per i genitori

Editore Brand Smit

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 03/10/2018

Lingua Africano

EAN-13 9780463434017

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die Volwasse Lewe"

Die Volwasse Lewe
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima