Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die Wortel van die Kwaad

Chris Heese
pubblicato da Chris Heese

Prezzo online:
10,50

Al gewonder wat lê werklik aan die grond van die ANC se bewese onvermoë om te regeer? Vra jy ook hoekom die ANC dikwels onsinnige beleid maak en dit dan swak implimenteer? Hoekom niks werk nie? Hierdie boek bied 'n maklik leesbare, deeglik beredeneerde analise van onderliggende oorsake, maar fokus dan op die primêre veklaring. Die teorie wat ontwikkel word, word bespreek aan die hand van baie voorbeelde oor verskeie jare.

Standaard politieke analise fokus op die gebeure van die dag. Wat gebeur? In dié boek is die aanslag heel anders. Die vraag hier is waarom dinge gebeur. Die insigte wat ontwikkel word, verander die debat.

Die RSA kan nie 'n suksesvolle post-industriële staat word sonder dat die ANC verwyder word en 'n denkrevolusie plaasvind nie. Hoe hierdie haas ondenkbare dinge kan plaasvind, word stelselmatig bespreek.

Dettagli down

Generi Storia e Biografie » Storia militare

Editore Chris Heese

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 28/07/2020

Lingua Inglese

EAN-13 1230004075455

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die Wortel van die Kwaad"

Die Wortel van die Kwaad
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima