Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Ek is Doris Ellison.

Op die vlug van 'n aaklige verlede. Ek hardloop al vir jare, maar nou is ek moeg. Ek wil huis toe gaan. Waar is huis as jy van jou verlede af weghardloop? Huis is waar die verlede my nie sal vind nie. Dit sal my ewige tuiste wees.

Dit is een van die redes waarom ek in die klein dorpie Theronburg is. Die ander een is ingewikkelder.

Maar hier is ek besig om die droom uit te leef. Nuwe werk. Nuwe dorp. Nuwe vriende. Nuwe lewe.

Ek kry 'n oulike blyplek. My droomhuis. 'n Hut in die bos. Mense waarsku my. Gerugte van hekse. Maar daardie verhale is tog net ou vrou stories, nie waar nie?

Nie waar nie?

Therondorp. Heksery. Moorde. Offers. Vermiste mense. Siek kinders. 'n Bose brousel.

Ek staan voor kwessies van goed en kwaad, reg en verkeerd, liefde en haat.

Sal Thompsonville die plek wees waar ek uiteindelik rus vind, of waar ek in vrede rus?

Waarskuwing: Hierdie reeks bevat temas van moord, towery en heksery. Geweld word in diepte beskryf. Nie vir sensitiewe lesers nie.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Horror e gotica » Romanzi contemporanei , Fantasy Horror e Gothic » horror e Dark Romance

Editore Rita Kruger

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 29/01/2021

Lingua Africano

EAN-13 9781990987663

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die Woud"

Die Woud
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima