Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die Woudties bou 'n boomhuis

Francois Keyser
pubblicato da Francois Keyser

Prezzo online:
2,99

Welkom in die wereld van "Die Woudties"

"Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.

"Die Woudties" boeke is almal geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons soms na ons omstandighede moet kyk van 'n ander oogpunt om dinge meer duidelik te kan sien.

In hierdie boek leer die Woudties om hulle blyplek te waardeer. Dit is soms so maklik om te dink die lewe sal beter wees op 'n ander plek , terwyl ons eintlik net ons perspektief moet verander

Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "The Junglies" te skryf.

"Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies".

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Storie di animali

Editore Francois Keyser

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 27/11/2021

Lingua Africano

EAN-13 9781507118894

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die Woudties bou 'n boomhuis"

Die Woudties bou
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima