Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...

Die wêreld is aan die gons oor die YouTube-sensasie, Ainly Boyle, se nuutste video. In die video werp sy lig op 'n afgetrede tuinier, Lionel Scrub, wat reeds drie eienaardige near-death experiences gehad het. Probeer iemand hom vermoor, wil Ainly weet, en indien wel, hoekom? Natuurlik steur Agrippa se polisiediens hulle nie aan bewerings wat op sosiale media gemaak word nie. Maar dan word Lionel Scrub se lyk ontdek... Die dood het weer vir hom gekom, dié keer suksesvol. En nou is die vraag op almal se lippe: Was Ainly Boyle rég?

Preorder NOU al 10 titels in die reeks en maak seker jy mis niks! NB: Jy betaal eers soos die boeke vrygestel word!

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir » Romanzi contemporanei

Editore Raven Fiction

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 19/02/2021

Lingua Africano

EAN-13 1230004412670

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die dood kom weer"

Die dood kom weer
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima