Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die fantastiese mevrou Smit

Elizabeth Wasserman
pubblicato da Penguin Random House South Africa

Prezzo online:
9,66
11,74
-18 %
11,74

As nuweling op Aronspoort saai mevrou Smit dadelik amok: Kort ná haar aankoms slaap sy in die polisieselle nadat sy oop en bloot 'n sopie hardehout agter die stuur geneem het. Die volgende oggend, toe sy by haar nuwe huis instap, wag daar 'n gruvonds op haar kombuisvloer: 'n Vrou se lyk. Was die moordenaar eintlik op soek na háár? Is daar 'n losprys op haar kop? Mevrou Smit is nie 'n lelie wat jy sonder 'n skêr probeer pluk nie. Sy besluit summier sy gaan die moordenaar vastrek, maak nie saak op hoeveel tone sy trap of hoeveel geraamtes sy uit die dorp se kas laat kletter nie. Maar die moordenaar slaan wéér toe en mevrou Smit raak al hoe ongewilder. Nie eens die dokter met die mooi blou oë spring haar skerp tong vry nie. Want sien, sy is vrou met donker verlede. As die polisie te lank krap, kom hulle dalk op háár geraamtes af. En dit mag onder géén omstandighede gebeur nie ...

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die fantastiese mevrou Smit"

Die fantastiese mevrou Smit
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima