Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die lyk in die hysbak

Anna Emm
pubblicato da Raven Fiction

Prezzo online:
0,00

Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...

Forensiese patoloog, Martie Sonnekus, is nie iemand vir blind dates nie, maar toe haar vriendin vir haar 'n middagete-afspraak reël met die aantreklike eienaar van 'n slaghuis, stem sy tog in. Min het sy egter geweet waarvoor sy haar inlaat... Toe die bebloede liggaam van die slaghuiseienaar in die hysbak voor die restaurant aangetref word, kan Martie net aan één persoon dink wat kan help: Alexander Hinkel. Maar gou begin Hinkel vermoed dat hulle dalk hier met méér as net die moord op Martie Sonnekus se blind date te make het...

Preorder NOU al 10 titels in die reeks en maak seker jy mis niks! NB: Jy betaal eers soos die boeke vrygestel word!

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir » Romanzi contemporanei

Editore Raven Fiction

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 15/01/2021

Lingua Africano

EAN-13 1230004412625

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die lyk in die hysbak"

Die lyk in die hysbak
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima