Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die lyk in die water

Anna Emm
pubblicato da Raven Fiction

Prezzo online:
0,00

Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar deesdae meer onopgeloste moorde as wat die polisie kan hanteer, en Hinkel verdien goeie geld uit vryskutspeurwerk. Hy het net één voorwaarde: Hy werk alleen.

Die liggaam van 'n Olimpiese swemmer word in Agrippa se openbare swembad gevind. Maar hoe verdrink 'n vis in die water? Die polisie sit hande in die hare, en Hinkel word ingeroep om die saak te ondersoek. Hierdie keer egter, moet selfs hý erken dat dit dalk 'n raaisel is wat onopgelos gaan bly. Tensy hy sy trots in sy sak steek en Janke Lofstat se hulp gaan vra. Sy ís immers goed met raaisels...

DIE LYK IN DIE WATER is die vierde van 'n reeks Afrikaanse whodunnit-novelles deur bekende skrywer Anna Emm*! Dit is die ideale leesstof vir enigeen met min tyd, want hierdie korter novelles kan elk binne 'n uur of twee gelees word. Dis positiewe, aksiebelaaide stories wat jy met 'n geruste hart ook vir jou tieners kan aangee.

* Kyk uit vir die ander novelles in die HINK-reeks!

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir » Romanzi contemporanei

Editore Raven Fiction

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 20/11/2020

Lingua Africano

EAN-13 1230004326526

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die lyk in die water"

Die lyk in die water
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima