Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Daar is 'n woonstel in Kaapstad met die naam Gran Via. Daar loop 'n storie dat almal wat in hierdie woonstel bly, ware liefde vind.

MIA...

Vir sewe jaar lank het Mia la Grange haar alie afgewerk om haar familie se besigheid te red, en om alles weer op te bou wat deur die vuur verwoes was. Vir sewe jaar lank was sy haar pa en haar broer, Frans, se steunpilaar. Maar toe haar prokureur-boyfriend haar vra om te trou, weet Mia sy het tyd op haar eie nodig. Sy besluit om vir ses maande in Gran Via te gaan bly. Net ses maande. Daarna sal sy die huweliksaanbod aanvaar. Sy sal mal wees om dit níe te aanvaar nie. Dis 'n goeie aanbod.

So hoekom droom sy nou, ná al die jare, weer van Byron Gates die moeilikheidmaker wat destyds verantwoordelik was vir haar familie se ondergang?

GRAN VIA: DIE MAN IN MY DROOM is die tweede boek in Anna Emm se Gran Via-reeks. Weens volwasse temas in die boek word dit nie aanbeveel vir lesers onder 17 jaar nie.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei » Rosa , Passione e Sentimenti » Romanzi rosa

Editore Anna Emm Publishers

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 29/08/2018

Lingua Inglese

EAN-13 1230002507903

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die man in my droom"

Die man in my droom
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima