Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Daar is 'n woonstel in Kaapstad met die naam Gran Via. Daar loop 'n storie dat almal wat in hierdie woonstel bly, ware liefde vind.

ANOUK...

Dis 'n een-in-'n-miljoen kans dalk haar enigste kans. En dit is waarom Anouk Barkhuizen besluit het om die bietjie erfgeld wat haar ma haar gelos het, te vat en Kaap toe te trek agter 'n internship aan. Maar nou lyk dit asof sy van haar droom om 'n skrywer vir die gewilde aanlyn-tydskrif, Cape Connect, te word, kan vergeet. Haar nuwe baas is 'n arrogante chauvinis, en 'n pyn in die dinges! En as sy hom nie vinnig met 'n goeie storie kan beïndruk nie, sal sy sak en pak moet terugtrek Ladismith toe.

Dit help nou ook nie juis dat Vincent Sontonga spiere het vir Afrika nie en die mooiste diep stem wat sy nog ooit gehoor het.

GRAN VIA: DIE MAN IN MY KANTOOR is die vierde boek in Anna Emm se Gran Via-reeks. Weens volwasse temas in die boek word dit nie aanbeveel vir lesers onder 17 jaar nie.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei » Rosa , Passione e Sentimenti » Romanzi rosa

Editore Anna Emm Publishers

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 30/08/2018

Lingua Inglese

EAN-13 1230002510149

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die man in my kantoor"

Die man in my kantoor
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima