Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Daar is 'n woonstel in Kaapstad met die naam Gran Via. Daar loop 'n storie dat almal wat in hierdie woonstel bly, ware liefde vind.

CASSIDY...

Die woonstel is Cassidy du Randt se laaste hoop. As die legende van Gran Via waar is, sal sy binne die volgende vier maande die liefde van haar lewe ontmoet. Dit sal beteken dat sy uiteindelik sal kan aanbeweeg met haar lewe, dat sy nie langer stuck sal wees nie. Dit sal beteken dat sy uiteindelik sal kan vergeet van Dawid Basson.

Tien jaar gelede het Cassidy vir haar beste vriendin se broer geval, en vir tien jaar lank al staan hy vierkantig in haar pad. Haar lewe staan stil. En hy stel nie belang in haar nie hy sien haar nie eens raak nie! So, dis tyd dat sy oor hom kom. En die woonstel gaan haar daarmee help.

GRAN VIA: DIE MAN IN MY PAD is die derde boek in Anna Emm se Gran Via-reeks. Weens volwasse temas in die boek word dit nie aanbeveel vir lesers onder 17 jaar nie.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei » Rosa , Passione e Sentimenti » Romanzi rosa

Editore Anna Emm Publishers

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 29/08/2018

Lingua Inglese

EAN-13 1230002508023

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die man in my pad"

Die man in my pad
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima