Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die man in my skildery

Anna Emm
pubblicato da Anna Emm Publishers

Prezzo online:
0,00

Daar is 'n woonstel in Kaapstad met die naam Gran Via. Daar loop 'n storie dat almal wat in hierdie woonstel bly, ware liefde vind.

LIEBE...

Liebe Rossouw het nie tyd vir sulke ouvroustories nie. As sy haar kunsdiploma wil kry en vir eens en altyd onafhanklik van haar ryk familie wil wees, moet sy haar finale projek 'n portretstudie binne vyf dae inhandig. Toe haar woonstel se plafon inmekaarsak, stel haar suster voor dat sy tydelik in Gran Via gaan bly. Net tot die skildery klaar is. Net tot die nuwe huurder intrek.

Nou moet Liebe net die regte model kry vir haar skildery. Haar vriendin, Callista, bied aan dat Liebe haar nuutste boyfriend 'leen'. Hy is sag op die oog. En hy is tussen projekte. Maar dis nie lank nie, of die vonke spat tussen Liebe en Joseph...

GRAN VIA: DIE MAN IN MY SKILDERY is die eerste boek in Anna Emm se Gran Via-reeks. Weens volwasse temas in die boek word dit nie aanbeveel vir lesers onder 17 jaar nie.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei » Rosa , Passione e Sentimenti » Romanzi rosa

Editore Anna Emm Publishers

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 29/08/2018

Lingua Inglese

EAN-13 1230002507590

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die man in my skildery"

Die man in my skildery
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima