Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die sneeuslaper

Marlene van Niekerk
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
13,20
13,86
-5 %
13,86

Hoe ontstaan stories, en waarom? Dít is die vrae wat die skeppende skrywer besig hou. Wat is die voorwaarde vir die skryf van fiksie? Nood, dwang, 'n luisteraar, 'n geleentheid, 'n retoriek. In Die sneeuslaper word die betekenis van die vertelkuns op magiese wyse deur vier verweefde verhale oor vriendskap vergestalt. Dit is die aanvanklike gebrek aan begrip vir 'n vriend of medemens wat aangrypend deur die spreker in elke verhaal onthul word (nie sonder humor nie), en wat uiteindelik 'n loutering teweegbring in verteller én leser."Die swanefluisteraar 'n intreerede": 'n Dosent in kreatiewe skryfwerk kom haar moses teë in 'n buitengewone student ("van wie ek alles geleer het wat 'n skrywer moet wéés ...")."Die slagwerker 'n grafrede": Die aard van vriendskap ontvou wanneer die vriend van 'n gestorwe outeur roubeklaers toespreek op sy begrafnis. "Die sneeuslaper 'n veldwerkverslag": 'n Veldwerker wat meedoen aan 'n ondersoek na haweloses misreken haar met 'n wel ter tale boemelaar. ("Ek sal my sneeustorie mooi vir u verpak. Die verpakking is alles, nie waar nie?")"Die vriend 'n lesing": Die vriendin van 'n fotograaf bely haar skuld aan die tragiese verloop van hulle verhouding. ("Dit was ek wat moes oopgaan...")Hierdie eksentrieke karakters is almal alter ego's saamgebind in 'n strange loop wat ook die leser intrek in sy kinkels.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 23/09/2010

Lingua Africano

EAN-13 9780798153478

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die sneeuslaper"

Die sneeuslaper
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima