Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die staat teen Anna Bruwer

Anchien Troskie - Elbie Lotter
pubblicato da Kwela

Prezzo online:
13,86

Die opvolg op Dis ek, Anna. Wat hét met Anna gebeur die oomblik ná sy die sneller getrek het? Ná sy haar stiefpa wat haar soveel jare lank fisies en emosioneel verrinneweer het, vroeg een oggend in Bloemfontein in die oë gekyk, en toe geskiet het? Agt jaar ná die verskyning van Dis ek, Anna neem Anchien Troskie aldus Elbie Lötter weer haar pen op, en skryf die opvolg. Hoe vra 'n mens vergifnis, en wanneer mag jy wraak neem? Dit is die vrae waarmee Anna en ook die skrywer worstel . . . 'n Skreiend eerlike roman oor Anna Bruwer se lewe ná die moord op haar stiefpa 'n boek gevul met deernis, en eindelik ook hoop.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei

Editore Kwela

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 16/04/2012

Lingua Africano

EAN-13 9780795704130

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die staat teen Anna Bruwer"

Die staat teen Anna Bruwer
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima