Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die stille epidemie

Mariëtte Chippindall
pubblicato da Random House Struik

Prezzo online:
5,92
6,56
-10 %
6,56

In 2005 het Huisgenoot/YOU 'n artikel geplaas waarin Mariëtte Chippindall vertel het van die pad wat sy gestap het van 'n depressiewe, oorgewig vrou met 'n ongediagnoseerde skildklierprobleem na 'n Mevrou Suid-Afrika 2005-finalis. Die lesers se reaksie was oorweldigend: meer as 6 000 mense het Mariëtte geskakel binne die eerste drie weke nadat die artikel gepubliseer is. Dit was letterlik die hulpkreet van so baie mense met skildklierverwante probleme. En Mariëtte het besef dat sy afgekom het op iets waaroor so min van ons praat, maar waarmee so baie van ons saamleef ... iets wat gegroei het tot 'n stille epidemie. In hierdie boek vertel Mariëtte van die gebrek aan die regte inligting en gepaardgaande frustrasie, desperaatheid en hartseer wat sy ervaar het op haar pad terug na 'n gesonde skildklier. Sy skryf ook oor die roem, glans en geluk wat sy teruggekry het as gesonde vrou en skoonheidskoningin. Dit wat sy nou as haar lewenstaak beskou, lê haar na aan die hart: om ander skildklierlyers te help om by die regte diagnose en behandeling vir hul probleem uit te kom. Verskeie dokters, aptekers en navorsers het bygedra daartoe om aan haar hierdie inligting kennis en insig in skildklierprobleme te gee. Dis 'n stryd wat so baie van ons so lank al in stilte stry waarlik 'n stille epidemie waaraan daar uiteindelik nou 'n stem gegee word.

Dettagli down

Generi Storia e Biografie » Biografie Diari e Memorie » Biografie e autobiografie , Scienza e Tecnica » Medicina , Salute Benessere Self Help » Self Help

Editore Random House Struik

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 21/04/2011

Lingua Africano

EAN-13 9781770222397

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die stille epidemie"

Die stille epidemie
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima