Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...

Wanneer een van Agrippa se brugslapers die liggaam van 'n onbekende man langs die Foremandam ontdek, is die polisie maar te bly om die saak aan Hinkel en Janke oor te gee. Maar by nadere ondersoek blyk daar 'n paar dinge verkeerd te wees met hierdie crime scene ... soos die feit dat iemand die lyk se ringvinger verwyder het. Hinkel kan nie help om te voel dat die verlore vinger die sleutel is tot 'n baie gróter misdaad nie. En soos gewoonlik, is hy reg.

DIE VERLORE VINGER is die twaalfde van 'n reeks Afrikaanse whodunnit-novelles deur bekende skrywer Anna Emm*! Dit is die ideale leesstof vir enigeen met min tyd, want hierdie korter novelles kan elk binne 'n uur of twee gelees word. Dis positiewe, aksiebelaaide stories wat jy met 'n geruste hart ook vir jou tieners kan aangee.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir » Romanzi contemporanei

Editore Raven Fiction

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 08/01/2021

Lingua Africano

EAN-13 1230004412618

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die verlore vinger"

Die verlore vinger
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima