Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die wraak is myne!

Gert van Jaarsveld
pubblicato da Gert van Jaarsveld

Prezzo online:
3,74

Die wraak is myne!

In die hof, na sy tien jaar vonnis vir bankroof, het Hannes hardop gesweer dat sy wraak almal wat teen hom saamgesweer het, sal tref. Ook die speurder, Odendaal, wat hom in die tronk laat beland het! In die tronk het hy geleer van plofstof, ploftoestelle en die elektroniese geheime van afstandbeheer.Toe hy na agt jaar, as gevolg van 'n presidensiële amnestie vrygelaat word, was hy gereed om wraak te neem. Odendaal, nou 'n privaat speurder op aandrang van sy vrou, het huweliksprobleme, is hartlik gefrustreerd met sy werk maar besef na 'n paar bommoorde dat hy ook 'n teiken is, dalk die finale teiken. Hy moet homself, sy gesin en nog moontlike slagoffers probeer beskerm. Maar daar is nog ander rolspelers: Sylvia, op wie Hannes verlief is, die bankamptenaar wat ook by die bankroof betrokke was en sy misdadigervriend. Daar is Smiley en die onderwêreld van Johannesburg. Wie kom die wraak toe?

Dettagli down

Generi Gialli Noir e Avventura » Gialli, mistery e noir , Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir

Editore Gert Van Jaarsveld

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 16/04/2021

Lingua Inglese

EAN-13 1230004712800

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die wraak is myne!"

Die wraak is myne!
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima