Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Wanneer Hinkel se stiefbroer, Ian, in sak en as, en met net die klere aan sy lyf, voor sy deur opdaag, bied Janke aan dat hy vir 'n paar dae in haar leë woonstel gaan bly. Hinkel het nie 'n goeie voorgevoel hieroor nie en soos gewoonlik, is hy reg. Ian blyk 'n 'high maintenance charity case' te wees. Eers kla hy oor die koue trek in die woonstel, en dan oor die kragonderbrekings. Toe hy egter laat weet dat daar water uit die dak begin lek het, stel Hinkel en Janke noodgedwonge ondersoek in. Groot is hulle verbasing toe hulle op 'n lyk in die woonstel bo Janke s'n afkom... En nou bevind al drie van hulle Hinkel, Janke én Ian hulself in die middel van 'n moordondersoek.

As jy die eerste twee seisoene van Anna Emm se Hink-novelles geniet het, moet jy nie hierdie spannende derde seisoen misloop nie! Dit is die ideale leesstof vir enigeen met min tyd, want hierdie korter novelles kan elk binne 'n uur of twee gelees word. Dis positiewe, aksiebelaaide stories wat jy met 'n geruste hart ook vir jou tieners kan aangee.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir » Romanzi contemporanei

Editore Raven Fiction

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 30/04/2021

Lingua Africano

EAN-13 1230004604044

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Dikker as water"

Dikker as water
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima