Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Rorisang en haar tweelingbroer, Mo, moet die skooljaar by 'n nuwe skool begin nadat hulle ma besluit het dat die gesin uit hulle gemaksone moet kom. Die tweeling is al sedert hulle kleuters was in die skool oorkant die pad. Al hulle vriende is daar en die skoolhoof is hulle pa se beste vriend. Die nuwe skool is ver van hulle huis af en soggens sit hulle in die verkeer vas. Die buitemuurse aktiwiteite wat aangebied word, is dinge waarvan Rorisang nog nooit eens gehoor het nie, en alhoewel sy goed gevaar het in atletiek in haar ou skool, verloor sy ver teen haar nuwe klasmaats. Maar gelukkig maak sy sommer vinnig vriende, leer hoe om sagtebal te speel en neem deel aan die Eisteddfod. Sy oorleef selfs die lang ritte in die motor saam met haar irriterende broer deur speellyste saam te speel wat in elke lid van die gesin se musieksmaak val! 'n Storie oor die belangrikheid van vriendskap en familie en om jou stem te vind te midde van verandering. Die boek is ook beskikbaar in isiZulu en Engels.

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Narrativa

Editore Pan Macmillan South Africa

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/09/2021

Lingua Africano

EAN-13 9781776250752

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Dis my naam"

Dis my naam
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima