Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Donkie se lang pad dorp toe en 19 ander fantastiese fabels

Wendy Maartens
pubblicato da LAPA Publishers

Prezzo online:
8,68

Hierdie vrolike bundel bevat 20 fabelagtige diereverhale wat elkeen op A unieke manier A waardevolle lewenswysheid insluit vir kinders en hoe waardes in die alledaagse lewe toegepas kan word. Donkie se lang pad dorp toe dra die boodskap oor dat A mens nooit almal tevrede kan stel nie. Vlermuis, Braambos en Seemeeu hou vergadering dra by tot die idee dat mens nie net moet dink aan wat jy kort nie, maar dat jy moet waardeer wat jy het. Muggie sien kans vir Leeu bevat die wysheid dat niemand so sterk is dat hy nooit kan verloor nie. Tor sit Arend op sy plek gee weer die moed dat al is jy klein is daar altyd A manier om A boelie op sy plek te sit. Hierdie is maar enkele voorbeelde uit hierdie bundel propvol gawe, skaam, vrolike, bang, kwaai en brawe diere. Waaroor wil Mevrou Krap spog? Wat is Olifant se geheim? Het Haas toe die boelies uitoorle? Moenie langer wag om uit te vind nie!

Dettagli down

Generi Non definito

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/10/2021

Lingua Africano

EAN-13 9781776350377

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Donkie se lang pad dorp toe en 19 ander fantastiese fabels"

Donkie se lang pad dorp toe en 19 ander fantastiese fabels
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima