Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

DOOD MET SONOP - SAHARA AVONTUUR REEKS

Vir die eerste keer is die vyf vriend van die Franse Vreemdelegioen bymekaar. Teuns Stegmann, Fritz Mundt, Jack Ritchie, Podolski die Pool en Petacci die Italianer is op 'n patrollie in die magtige Sahara woestyn, toe hulle oorval word deur 'n dodelike Sahara storm. Hul kanse op oorlewing in die oop woestyn lyk bitter kraal, maar dan sien hulle twee kamele êrens heen jaag en volg hulle die kamele. Net voor die storm in alle geweld toeslaan, bereik hulle een van drie klei-hutte naby 'n onbekende oase. Wat hulle daar in die hut aantref, skok hulle tot in hul tone en plaas hulle in groot gevaar...

Die sandstorm waai die klein oase se waterbron toe en kan hulle dit nie onder die tonne sand bereik nie. Met geen water tot hulle beskikking is hulle gedoem en besluit hulle om eerder die dood daar af te wag. Maar dan daag daar skielik 'n bomwerper met soldate op en word hulle gevange geneem en na Doetra geneem. Daar word hulle in 'n ondergrondse kerker gegooi. Hulle ontdek iets baie ongewoon onder die ou strooi in die kelder, wat hulle nuwe hoop gee op ontsnapping, maar gaan hulle betyds daarvan gebruik kan maak?

Brigitte Bonnet soek steeds vergelding vir die dood van haar suster, El Karima. Sy en haar sjeik owerstes besluit dat sy die Legioenmanne in die openbaar gaan onthoof, met 'n seremoniële swaard, voor al die stamme wat daar opgedaag het vir die spesiale dag. Die manne dink so wat hulle kan om te probeer ontsnap, maar daar is geen hoop nie. Tydens die teregstelling word daar 'n skoot van nêrens af geskiet en dit veroorsaak so groot beroering, dat alles eers tydelik gestop word.

Die Legioenmanne kry hierdeur 'n guldige blaaskans. Dan daag daar 'n man by hulle in die kerker op, wat die Vreemdelegioen lank gelede 'n groot guns bewys het. Hy vertel hulle iets wat hulle vir hulle moeilik is om te glo, maar besluit tog om saam met hom te werk. Deur ongewone omstandighede kry hulle dit reg om te ontsnap en kry sommer ook dodelike gasgewere in die hande. Maar die Doelak vesting in die Atlasberge wemel van duisende Arabiere wat ernstig op soek is na hulle en dan is daar nog die bomwerper ook...

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Fantascienza

Editore Pieter Haasbroek

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 23/01/2022

Lingua Africano

EAN-13 9781928498056

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Dood met Sonop"

Dood met Sonop
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima