Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Dis die aand van Valentyndag, en Agrippa se polisiediens het hulle hande vol. Daar is niks soos die dag van harte om emosies te laat oorkook en geweld te laat eskaleer nie. In die rykmansbuurt, Valhare, is 'n single's party in volle swang. Een van die speletjies wat gespeel word, is Dooie Valentyn 'n soort musical chairs waar elke deelnemer sy maat in die donker moet vind voor die ligte weer aangaan. Maar toe die ligte aangaan, is een van die spelers régtig dood, 'n mes in die hart. Onder die gaste is 'n moordenaar... Hinkel se Valentynsdagplanne word in die wiele gery toe hy en Janke ingeroep word na die moordtoneel.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir » Romanzi contemporanei

Editore Raven Fiction

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 07/05/2021

Lingua Africano

EAN-13 1230004604051

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Dooie Valentyn"

Dooie Valentyn
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima