Hierdie is bundle 4 van 10 waarin ek die 1000 gedigte, wat ek sedert 1982 geskryf het, opgeneem het. Dit begin maar krom en skeef maar raak later beter.
Ek hoop dat dit vir jou stof tot nadenke sal wees.
Die gedigte sal waarskynlik nie vir jou beteken wat dit vir my beteken nie. Elke mens wat hierdie gedigte lees sal dit anders vertolk en dit is reg so.
Geniet dit om in my drome rond te stap.