Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Eet vir volgehoue energie 4

Gabi Steenkamp - Liesbet Delport
pubblicato da Tafelberg

Prezzo online:
14,65
15,43
-5 %
15,43

As jy meer energiek wil voel, is Eet vir Volgehoue Energie 4 net die boek vir jou. Gabi en Liesbet het dit geskryf om te voorsien in hul pasiente se behoefte aan praktiese, maklike maniere om stadigvrystellende koolhidrate in hul daaglikse dieet te gebruik. Die glukemiese indeks (GI) is 'n fisiologiese maatstaf van die uitwerking van koolhidraatvoedsel op die bloedglukosevlakke. Dit is die perfekte instrument om bloedglukosevlakke doeltreffend en volhoudend te beheer en boonop te verseker dat jy die hele dag lank energie het. Liesbet en Gabi het uit ondervinding geleer dat dit geweldige voordele vir hul pasiente inhou hoe meer dit toegepas word. Die GI-dieet verbeter diabete se beheer van hul bloedglukosevlakke, help jou om op en wakker te voel, stabiliseer kinders se bloedglukosevlakke en help hulle om beter te konsentreer, verbeter sportprestasie, verlaag hoe bloeddruk en bevorder gewigsverlies.

Dettagli down

Generi Gastronomia » Cucina salutista e per specifiche diete

Editore Tafelberg

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 17/10/2014

Lingua Africano

EAN-13 9780624051428

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Eet vir volgehoue energie 4"

Eet vir volgehoue energie 4
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima