Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Ek Onthou: Boek 3 - Onthou om te onthou: Die reis duur voort

Andri Nieuwoudt
pubblicato da Malherbe Uitgewers

Prezzo online:
0,00

Die reis wat begin het in die stofstrate van 'n klein myndorpie op die Noordwes grens van Suid Afrika het gelei deur die opleidings eenhede van die Universiteit van Stellenbosch en eers 'n jong geneesheer uitgespoeg en later na 'n kort rondreis deur die platteland van Suid Afrika en Suidwes Afrika, 'n ginekoloog. Die het sy heenkome in Somerset Wes bevind waar hy gesin gebou het, pogings aangewend het om te vestig as Ginekoloog in privaat praktyk, maar tog gedwonge gevoel
het om uit te beweeg in die groot onbekendheid van Nederland. Hierdie is 'n omvang van hierdie laasgenoemde reis. Die voorbereiding as mens was in Namakwaland die onderwerp van die eerste van die trilogie boeke, die tweede boek vul die voorbereiding as arts en ginekoloog aan.

Die reis is nog nie voltooi nie, en duur voort in hierdie derde deel tot en met die ingaan van pensioen.

Daar is 'n rivier wat vir ewig kronkel
ek gaan kyk waarheen dit lei
daar is 'n berg wat niemand nog verower het nie
ek gaan op sy top staan
daar buite is 'n land waar tyd nie bestaan
ek wil die eerste wees wat daar aankom
geen tyd oor om nog te wonder
nie terwyl ons nog lewe nie
volg my, volg my na die eindes van die aarde
daar is 'n wêreld wat net vir ons bestaan
die wêreld roep my
veral omdat dit onbekend is.
Lossies vertaling van die lied: Ends of the Earth
van Lord Huron

Dettagli down

Generi Storia e Biografie » Biografie Diari e Memorie » Biografie e autobiografie

Editore Malherbe Uitgewers

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 04/08/2018

Lingua Africano

EAN-13 9780463670422

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Ek Onthou: Boek 3 - Onthou om te onthou: Die reis duur voort"

Ek Onthou: Boek 3 - Onthou om te onthou: Die reis duur voort
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima