Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Ek was daar toe Hy aan die Kruis gehang het en ander verhale

Arnold Lacock
pubblicato da Arnold Lacock

Prezzo online:
0,00

Ek onthou toe Hy by die heuwel aankom. Hy het lomp oor 'n klip gestruikel en ek kon sien dat hy moeg tot die dood was. Ek het vorentoe gegaan om hom te probeer help, maar 'n soldaat het my teruggestamp.
"Hy het na my opgekyk meneer. Ek onthou dit nog so goed. Sy oë was donker en sag. Nes sy stem. Moenie vrees nie, kyk dit is bloot liggaam stof van hierdie aarde. Wat binne is, is wat saak maak. Dit het hy vir my gese.
"Ai meneer sy Sy hare was natgesweet en vuil. In sy baard het die bloed droog gekoek. Sy lyf was so oortrek van sweephale. Bloed en sand het aan die sweet gekleef. Sommige plekke op sy rug en bors was heel oopgekloof. Dit het aan my hart geruk - ek gun niemand soveel pyn nie. Wat ek nie kon verstaan nie, was dat sommige van sy vriende Hom die Messias noem. Waarom sou God dan toelaat dat die skepsels wat Hy gemaak het Hom so pynig? Lees nou verder aan hierdie verstommende verhaal van Sy liefde vir die mens

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Racconti e antologie letterarie

Editore Arnold Lacock

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 28/01/2017

Lingua Africano

EAN-13 9781370647132

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Ek was daar toe Hy aan die Kruis gehang het en ander verhale"

Ek was daar toe Hy aan die Kruis gehang het en ander verhale
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima