Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

En die klippe sal uitroep

Ena Murray
pubblicato da Tafelberg

Prezzo online:
4,98

Emile de Jongh, kroonprins en hartebreker van die modelplaas La Rhône, is op dertig 'n gesogte vangs onder die skoner geslag. Maar in Miempie Rust, die nuwe verpleegsuster vir die distrik, loop hy egter sy rieme styf. Want Miempie is nie beïndruk met Emile se sjarme nie. Sy verlang eerder na reg en geregtigheid veral teenoor die plaaswerkers. Dié vurige kampvegter vir menseregte het 'n hart wat onstilbaar klop . . . Vir Martha wat al vergeet het van boontoe beur en wegbreek na 'n beter lewe. Vir Maria, haar mooi dogter met die droom om dokter te word. "Daar is geen reënboog vir ons nie. God het dit vir die ander mense gestuur en die rykes kry die pot goud daarby van ons hier op die plase en in die strooise het Hy vergeet . . ." refrein Martha se bitter klag in Miempie se hart. Wat is jy werd as jy nie meer ideale en 'n gewete het nie? Hoe moet die wêreld 'n beter plek word as almal net stilbly? Miempie rus nie voordat sy nie die klippe laat uitroep nie . . .

Dettagli down

Generi Passione e Sentimenti » Romanzi rosa , Romanzi e Letterature » Rosa

Editore Tafelberg

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 20/07/2013

Lingua Africano

EAN-13 9780624066385

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "En die klippe sal uitroep"

En die klippe sal uitroep
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima