Fort Zeelandia is die aangrypende verhaal van die Nederlandse immigrante na Suid-Afrika wat gedurende die tweede wêreldoorlog geweier het om gehoor te gee aan onwettige opkommandering deur die Nederlandse regering in ballingskap en toe hier gearresteer en onverhoord aangehou en gedeporteer is na die tropiese Suriname. Die verhaal speel af teen die agtergond van die Jappannese inval in Indonesië en die Duitse duikboot-aanvalle in die Karibiese see