Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

GOM vir jou stukkende wereld: 5 waarhede om aan te kleef

JAN VERMEULEN
pubblicato da LAPA Publishers

Prezzo online:
8,20

Met dekades se ervaring in die geestelike- en jeugbediening en 'n hele paar jeugverhale agter sy naam skryf Jan Vermeulen hierdie insiggewende, Bybelse gids vir tieners. GOM vir jou stukkende wereld bevat 5 belangrike Bybelse waarhede wat tieners kan bekwaam om:Die kernboodskap van die Bybel beter te verstaan. Antwoorde op hul geestelike vrae te vind. Beter lewenskeuses te maak. In die stukkende wreld waarin ons lewe ervaar baie mense trauma en verwarring. Hierdie gids gee tieners die hulpmiddels wat hulle nodig het om hul wreld weer heel te maak. Hierdie boek bevat antwoorde op belangrike vrae, ruimte vir self-refleksie en vrae om die leser verder te laat dink en antwoorde in die Bybel te soek. Dit alles maak hierdie boek ideaal vir alleen gebruik vir 'n tiener,

Dettagli down

Generi Non definito

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/11/2021

Lingua Africano

EAN-13 9781776353965

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "GOM vir jou stukkende wereld: 5 waarhede om aan te kleef"

GOM vir jou stukkende wereld: 5 waarhede om aan te kleef
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima