Hierdie unieke digbundel is beplan en geskryf met die doel om daaglikse gebeurtenisse, wêrklike toepassings en houdinge van ons-sêlf uit te beeld in 'n positiewe manier. Baie lesers en gedigliefhêbbers sal terug reflêkteer na die verlede deur my gedigte en kan definitief 'n lewensverandering of dênkwyse vir persoonlike verryking êrvaar of toepas. Dit is gemik op meestal KaapsAfrikaans- en Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika woonagtig en buitelands ook.