Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Geheime op Keurboslaan #8

Theunis Krogh
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
7,60

Berrie Serfontein is in die moeilikheid. In 'n fluistergesprek wat hy toevallig hoor, dreig 'n vreemde besoeker met 'n Amerikaanse aksent om onbekende geheime uit sy pa se verlede bekend te maak. Berrie besluit om sy pa ten alle koste te beskerm en om op een of ander manier die vreemdeling uit die pad te kry hóé weet hy nie. Die seuns op Keurboslaan word gedurig gewaarsku om nie naby die grotte in die berg te gaan nie, omdat daar in sommige van die grotte dryfsand is. Berrie hoor egter nie die waarskuwing nie, en besluit om die vreemdeling na die grotte te lok en hom daar gevange te hou totdat hy 'n manier kry om die man te verhoed om met alles op die lappe te kom. Dinge loop egter onverwags lelik verkeerd . . .

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Narrativa

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 23/11/2009

Lingua Africano

EAN-13 9780798155663

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Geheime op Keurboslaan #8"

Geheime op Keurboslaan #8
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima