Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Prezzo online:
9,87
11,25
-12 %
11,25

Vir Suid-Afrikaners het hierdie begrippe sinoniem geword met die name van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff. In die dertig jaar sedert die tragiese verdwyning van ses jong skoolmeisies en die dramatiese skietdood van die land se berugste egpaar, hang onbeant- woorde vrae steeds in die lug. Die makabere raaisels wat hulle agtergelaat het, het nie saam met hulle gesterf nie. Joernalis Pieter van Zyl gee in hierdie boek, waarvoor hy eksklusiewe toegang tot Huisgenoot se uitgebreide argief gehad het, 'n volledige oorsig oor die voortslepende sage. Rolspelers wat direk by die saak betrokke is en was, se insigte en ervarings word betrek om opnuut sin van die tragedie te probeer maak. Naasbestaandes van die meisies wat verdwyn het, asook die van Van Rooyen en Haarhoff, is deur die skrywer genader. Kenners, waaronder sielkundiges, kriminoloe, baasspeurders, handskrifontleders en selfs sieners, verskaf 'n sonderlinge blik op die gebeure wat by Suid-Afrikaners bly spook. Die tragedie verkry 'n nuwe dimensie wanneer dit beskou word teen die agtergrond van Suid-Afrika drie dekades gelede. Dit blyk ook dat Van Rooyen en Haarhoff nie in isolasie kon optree nie, maar waarskynlik deel was van 'n uitgebreide misdaadnetwerk. Hiertoe boek sal niemand koud laat nie.

Dettagli down

Generi Politica e Società » Problemi e Processi sociali » Violenza nella società , Gialli Noir e Avventura » Gialli, mistery e noir

Editore Penguin Random House South Africa

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/09/2018

Lingua Africano

EAN-13 9781776093151

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Gert & Joey"

Gert & Joey
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima