Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Gietoffers van my siel

Boerius (Wilhelm Pretorius)
pubblicato da Boerius (Wilhelm Pretorius)

Prezzo online:
0,00

"Gietoffers van my siel", 'n digbundel van Boerius (Wilhelm Pretorius,) is Afrikaanse digkuns op sy beste. Die gedigte spreek meesterlik 'n wye verskeidenheid sielstemas aan. Dit handel oor drie groot liefdes: liefde vir die beminde vrou en die hartseer van gedwonge skeiding; vaderlandsliefde en 'n diepe liefde vir die Boerevolk terwyl die digter se liefde vir God in fyn drade deurgeweef is in kunstige versmaat, vloeiende ritme en keurige woordspel. Al hierdie temas is gegiet in die agtergrond van Boerius wat al sedert 2002 in aanhouding as verhoorafwagtende is in die Boeremagsaak, wat juis as bron gedien het waaruit die towerende woorde voortgevloei het waarin die leser kan deel. Behalwe vir gedigte wat met die siel van die mens praat, is daar selfs gedigte vir die kleingoed. "Gietoffers van my siel" is 'n literĂªre skat wat tuishoort in elke huis. Nie net om te geniet en weer en weer te lees nie, maar om ook in bewaring gehou te word as eendag se ware Afrikana.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Poesia

Editore Boerius (wilhelm Pretorius)

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 09/02/2012

Lingua Africano

EAN-13 9781465904294

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Gietoffers van my siel"

Gietoffers van my siel
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima