Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Goudduiwel

Duane Aslett
pubblicato da Queillerie

Prezzo online:
12,78
13,42
-5 %
13,42

Agent Rex Reynecke moet 'n span lei in 'n forensiese ondersoek vir die Valke. Sy verhouding met die beeldskone Alicia blom, ten spyte van daardie een doring in die vlees: haar broer, die wilde loot Niel Campher. Nes Rex dink hy begin die nuwe uitdagings van sy beroep baasraak, verdwyn Campher pas nadat die man geïdentifiseer is as die hoofverdagte in 'n dubbele moordsaak. Spoedig blyk dit dat Campher se verdwyning verband hou met die sogenaamde Kruger-miljoene van die Anglo-Boereoorlog, en Rex moet hom red uit die kloue van 'n duistere organisasie genaamd die Ysterhout-laer. In dié intrige-belaaide roman bou die spanning op tot 'n hoogtepunt in Skukuza 'n wilde jaagtog op donker stofpaaie wat geskik is vir die vrye beweging van swerwende wild, nie vir kat-en-muisspeletjies met kragtige voertuie nie . . .

Dettagli down

Generi Gialli Noir e Avventura » Gialli, mistery e noir , Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir

Editore Queillerie

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 06/09/2016

Lingua Africano

EAN-13 9780795801181

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Goudduiwel"

Goudduiwel
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima