Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Haar Hartsbegeerte en Meer

Ciska Olivier
pubblicato da LAPA Publishers

Prezzo online:
4,27

Ek sal niemand toelaat om my voete onder my uit te slaan nie. Jana breek vir 'n rukkie weg Boskloof-gasteplaas toe maar dit is nie om te gaan ontspan nie. Sy het 'n ouditeursondersoek wat sy hier moet kom doen. Wanneer sy haar op die eerste dag al woordeloos vind in die teenwoordigheid van die nutsman wek dit onmiddellike opstand in haar oorversigtige hart. Gys toets haar uithouvermoe maar sy weier volstrek om hierdie man met die deurdringende blou oe moedswillige glimlag en gemaklike houding toe te laat om haar van haar doelgerigte lewenspaadjie af weg te lok. Boonop weet hy nie wie sy werklik is nie en meer nog watter man soek dan nou 'n halwe vrou? Selfs al spat die vonke wanneer hulle soen.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 07/01/2019

Lingua Africano

EAN-13 9780799395259

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Haar Hartsbegeerte en Meer"

Haar Hartsbegeerte en Meer
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima