Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Helse manier van koebaai se

François Bloemhof
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
12,99
13,58
-4 %
13,58

Die vierde (en laaste) aflewering in die reeks oor Mark Steyn, die Luiperd, een van Die Fabriek se topagente. Mark Steyn en sy mede-agent Lana Dubois is steeds aangetrokke tot mekaar, maar het onoplosbare verskille. Nou moet hulle noodgedwonge weer saamwerk aan 'n nuwe saak en word nie slegs fisieke nie, maar ook groot sielkundige eise aan hulle gestel. Wie vertrou jy? Wie is vriend en wie is vyand? Die spioenasiebedryf is immers bekend vir sy verskuiwende alliansies: Gister se vyand is vandag se "vriend", maar dalk ook net vir vandag. En dalk ook net as julle 'n gemeenskaplike nuwe vyand het. Maar wát 'n vyand! Een van die wêreld se berugste huurmoordenaars, kodenaam Schorpioen, is in Suid-Afrika om 'n hooggeplaaste persoon dood te maak. Daardie persoon moet ten alle koste beskerm word. En as 'n agent of meer as een in die slag bly? Wel, niemand het gesê hulle het 'n maklike lewe gekies nie! Dit is 'n losstaande verhaal, maar knoop ook verskeie drade uit die vorige drie saam. Helse manier van koebaai sê is propvol intrige, spanning, aksie en gevaar en selfs sake van die hart!

Dettagli down

Generi Gialli Noir e Avventura » Gialli, mistery e noir , Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 20/08/2011

Lingua Africano

EAN-13 9780798155885

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Helse manier van koebaai se"

Helse manier van koebaai se
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima