Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Hermien en die hartedief

Anita du Preez
pubblicato da Tafelberg

Prezzo online:
4,98

Hermien en Jamie is nét vriende. As studente was hulle woonstelmaats, en ja, jare gelede was daar daardie enkele insident . . . Maar wanneer Jamie al wéér in haar woonstel kom asiel soek nadat hy die soveelste keer van 'n vrou weggehardloop het, is Hermien baie seker sy soek hom nie naby haar nie. Sy wat Hermien is, het 'n baie gawe kêrel en haar eie, suksesvolle besigheid. Jamie is net in die pad, veral toe hy aandring om 'n paar dae by haar te bly om te skuil van sy nuutste porsie gebakte pere. En tog . . . Hy's Jamie . . . Hermien se sake loop vreeslik deurmekaar. Sy en Jamie beland in die bed op 'n manier wat haar laat duisel, die saai maar goeie Wynand vra haar om te trou, daar's 'n onverwagse swangerskap en les bes 'n verwarde vakansie in Italië. Deurentyd worstel Hermien met haar demone: Sy glo sy's te mollig en sy kan geen man vertrou nie, allermins die player Jamie, weens haar pa se kaperjolle en haar ma se gebroke hart. Jamie moet alles uithaal om haar te wys dat hulle twee saam álles kan hê, maar eers moet hy én Hermien albei 'n groot stuk grootword aanpak.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei

Editore Tafelberg

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/09/2013

Lingua Africano

EAN-13 9780624063681

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Hermien en die hartedief"

Hermien en die hartedief
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima