Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Sedert Spesmase in 1999, is Hierdie mens Wilma Stockenström se eerste digbundel in 14 jaar. Die toonaard is verfrissend speels en lig, die verse meesal kort en gestroop tot die essensie. Dis toeganklike verse, gekenmerk deur 'n ironiese inslag, en fokus op momentopnames tipies van die later lewe. Die bundel staan dan ook in die teken van afskeid neem, en 'n sterk bewussyn van die onvermydelike naderkom van die einde van die lewe. Met so 'n gelade onderwerp soos die dood word daar speels omgegaan. Daar is 'n duidelike opmerksaamheid oor die proses van ouer word, van swakker word, maar daar is geen swaarwigtigheid, geen tranerigheid. Alles staan eerder in die teken van 'n ironiese self-beskouing, 'n beleë aanvaarding van die onontkombaarheid van die slopingsproses. "'n Sterk versameling van laatwerkverse, gefokus op die natuur en in 'n vroulike teneur, van een van die meesterdigters in Afrikaans." Helize van Vuuren

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Poesia

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/08/2013

Lingua Africano

EAN-13 9780798163743

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Hierdie mens"

Hierdie mens
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima