Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Hoe Om Besigheid Te Doen

Pieter van der Merwe
pubblicato da Pieter van der Merwe

Prezzo online:
0,00

Jy droom daarvan om jou eie besigheid te begin. Hoe neem jy daardie eerste stap?

Of voel jy onsekeer of jy die regte ding doen na jy jou eie besigheid begin het? Wat is die
stappe om sterk en suksesvol te word? As jy hiermee worstel en 'n praktiese handleiding
soek om jou hiermee te help, dan is die boek vir jou geskryf! Dit gee wenke om seker te
maak jy koop 'n besigheid suksesvol kan wees, waarna om uit te kyk omdie regte mense vir
jou besigheid aan te stel and gee stap-vir-stap leiding oor hoe om jou besigheid te laat groei.

Die skrywer wat as 'n prokureur daagliks met saketransaksies ter waarde van biljoene
rande werk, deel sy geheime in die boek met jou geheime wat die meeste sakemense
nie graag met ander deel nie. Lees nou die boek en maak seker dat jy jouself goed toerus
om jou sakedroom te laat realiseer.

Dettagli down

Generi Economia Diritto e Lavoro » Economia » Economia, altri titoli

Editore Pieter Van Der Merwe

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 19/11/2019

Lingua Africano

EAN-13 9780463613252

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Hoe Om Besigheid Te Doen"

Hoe Om Besigheid Te Doen
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima