Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Houtwerk vir almal

Peter Alkema
pubblicato da Penguin Random House South Africa

Prezzo online:
9,87
11,25
-12 %
11,25

Houtwerk vir almal sal jou inspireer om praktiese, stylvolle meubels vir jou huis te skep. Hierdie omvattende en kreatiewe boek is ideaal vir die koffietafel of die werkwinkel en bevat 13 projekte wat jou naweke in gesinstyd propvol pret sal omskep! Leer die basiese tegnieke van houtwerk en maak iets nuttigs waarop jy sal trots wees. Elke hoofstuk is propvol foto's en illustrasies, asook die agtergrond tot die projek en 'n lys materiaal en gereedskap wat jy nodig het. Die aanwysings is duidelik en maklik om te volg. Daar is ook wenke wat jou sal help om tyd te spaar. Die 'Gereedskap en tegnieke'-afdeling voorsien jou met praktiese insig oor houtwerk en gereedskap voordat jy jou eerste projek aanpak. Maak 'n speelgoedkis of staantrap as eerste projek binne 'n paar uur! Voltooi die rakke in die babakamer voordat die kleinding kom of maak 'n bed voordat die krip te klein raak. Omskep jou tuin met 'n stewige bankie in 'n skadukol of skep 'n splinternuwe speel-area met die Wendy-huis. Jy kan selfs jou eie werkbank bou as jy spasie vir jou gereedskap benodig

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Houtwerk vir almal"

Houtwerk vir almal
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima