Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Huis van geheime

Malene Breytenbach
pubblicato da LAPA Publishers

Prezzo online:
7,50

Familiegeheime dreig om hul geluk te verongeluk ... Mona se huwelik eindig op 'n laagtepunt en haar eksman het goed daarin geslaag om haar minderwaardig te laat voel. N haar onverwagse erflating gee nie net die finansile voordele haar nuwe selfvertroue nie maar veral die besef dat sy oor haar eie lewe en sukses beskik. S kom dit dat sy 'n gastehuis cum skrywershuis begin waar skrywers kan kom werk. Sy kry met skrywers van alle soorte te doen, sommige aspirerend, ander so bekend dat hulle werk in verskeie tale vertaal word. Tydens die Woordfees op Stellenbosch is daar veral een bekende skrywer wat die vroue op hol het en Mona allesbehalwe onaangeraak laat. Of sy inderdaad spesiaal is vir hom en of sy haar verbeel, is 'n vraag wat sy maar self moet probeer beantwoord. Maar daar is 'n groter probleem. Mona weet dit is nie wys om jou hart te verloor op 'n man waaroor die vroue so swymel nie. Net gou het sy baie vyande gemaak want sy is nie die enigste wat oor hom droom nie en haar eksman gun haar nie geluk nie. Boonop word haar eienaarskap van die huis bevraagteken.

Dettagli down

Generi Passione e Sentimenti » Romanzi rosa , Romanzi e Letterature » Rosa

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/02/2019

Lingua Africano

EAN-13 9780799391633

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Huis van geheime"

Huis van geheime
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima