Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Ikarus

Deon Meyer
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
14,65
15,43
-5 %
15,43

Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands diƩ Ernst Richter, berugte internet-entrepreneur, baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za, wat 'n maand gelede so onverklaarbaar en sensasioneel verdwyn het. Selfs in normale omstandighede sou die Valke Bennie Griessel en Vaughn Cupido gesukkel het by Alibi.co.za lieg almal soos tannetrekkers. Maar die omstandighede is nie normaal nie. Want Griessel het weer aan die suip gegaan. En Cupido is verlief. Op een van die verdagtes. En op 24 Desember begin 'n jong wynboer bieg voor 'n advokaat in Kaapstad, wat die hele saak op sy kop keer. Kersfees sal nooit weer dieselfde wees nie.

Dettagli down

Generi Gialli Noir e Avventura » Gialli, mistery e noir , Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 06/03/2015

Lingua Africano

EAN-13 9780798169783

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Ikarus"

Ikarus
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima